Akkommodasie wat Agterplaas aanbied
Agterplaas BnB Gastehuis beskik oor 14 kamers.
Die Prima, Executive en Economy kamers is veilig en volledig gemeubileer. Die Enkel, Dubbel en Twin kamers beskik elk oor 'n bad en/of stort en-suite badkamer. Die kamers is ook toegerus met TV (met DStv) asook 'n Kroeg Yskas. Wasgoed geriewe is op die perseel beskikbaar.
7e Laan se restaurante en meer is slegs 3 minute se stap vanaf Agterplaas.
Gratis Wi-Fi is beskikbaar op die perseel.
Kantoor Ure: 06h00 – 21h00
6e Laan 66, Melville, Johannesburg
Tel: +27 11 726 6969/8452
Tel: +27 82 902 5799
Fax: +27 866 168 456
agterplaas@agterplaas.co.za
@ Agterplaas BnB Gastehuis - Alle regte voorbehou.