Agterplaas BnB Gastehuis

Terme en Voorwaardes
Terme en Voorwaardes vir gebruik van die Gastehuis

Booking at Agterplaas BnB Guesthouse
Bookings can be made online, by email, by telephone or in person.

Rates
All accommodation rates quoted include breakfast and taxes, unless specifically excluded. Rates shown on the website was correct at time of writing. Rates may however change without notice – to be confirmed by quotation.

Payment
Unless specifically agreed, a booking is confirmed only on receipt of payment of at least 50% of cost of accommodation. Full payment is required before or on arrival.
Payment can be made by electronic transfer, credit card or in cash.

Arrival and Departure times
Under normal circumstances, rooms are available for occupancy from 14h00. Arrivals after 20h00 by arrangement only.
Rooms to be vacated before 11h00 on day of departure.

Guests of guests
Rooms are for use by paying guests only. 

Children
Well-behaved children over 12 years of age and under parental supervision are welcome. Our normal rates apply.

Pets
Regrettably no pets are allowed.

Smoking
This is a non-smoking establishment as per local legal requirements.
Smoking of organic or e-cigarettes is allowed outdoors.

Indemnity
The management shall not be liable for, and the Guest waives/abandons any claims of whatever nature including but not limited to that: for theft, injury, loss or damage against the management, whether arising form the management's default, negligence or otherwise.

Right of admission
Right of admission to the premises is reserved.

Cancellation
Should a confirmed booking be cancelled
• on the arrival date and up to 3 days prior to the scheduled date of arrival will forfeit 100% of the full rate.
• up to 4-8 days prior to the scheduled date of arrival will forfeit 100% of the deposit i.e. 50% of the full rate.
• more than 8 days prior to the scheduled date of arrival will forfeit 50% of the deposit i.e. 25% of the full rate.
In the event of premature departure, or if a guest fail to arrive, we would be entitled to charge for the full original booking.
If more than the cancellation fee has been paid by the guest, the balance will be refunded. Refunds will only be made back to the source (specific credit card or other account) from which it was paid to Agterplaas.

Terme en Voorwaardes vir gebruik van hierdie webblad

Hierdie ooreenkoms bevat belangrike kontraktuele regte, obligasies en voorwaardes tussen u, die gebruiker en agterplaas.co.za. U aanvaarding van die terme van hierdie ooreenkoms word verlang voordat hierdie webtuiste gebruik word. Waar die term "agterplaas.co.za" in hierdie ooreenkoms gebruik word, word verstaan dat dit die domain, die webblad, asook enige sub-domains insluit wat verband hou met agterplaas.co.za

Gebruik:
Enige gebruiker sal wanneer hy hierdie webblad gebruik, vir watter rede ookal, hom aan hierdie voorwaardes onderwerp en dit so aanvaar. Die agterplaas.co.za webblad is ontwikkel met die uitsuitlike doel om inligting aan te bied. Niks in die agterplaas.co.za webblad moet beskou word as enigiets anders as 'n bron van inligting nie.

As 'n reel sal agterplaas.co.za nie enige offensiewe inligting publiseer nie. Ons kan egter nie waarborg dat al die inligting wat ons of ander partye, of webtuistes van ander partye waarna in hierdie webblad verwys word, te alle tye vry van offensiewe inligting sal wees en sensitiewe gebruikers mag afronteer nie. Gebruikers, deur die webblad te gebruik, vrywaar agterplaas.co.za, sy eienaars, agente en werknemers van enige eise van watter aard ookal.

As gebruiker onderneem en aanvaar u dat u hierdie webblad op eie risiko gebruik. Terwyl agterplaas.co.za alle redelike voorsorg getref het om te verseker dat die webblad vry is van virusse van watter aard ookal, kan daar en word daar geen waarborge voorsien tot dien effek nie.

Intilektuele eiendom, regte en lisensie:
Alle inhoud van hierdie webblad, insluitende, maar nie beperk tot die inhoud, data, afbeeldings, sagteware, kopie, grafiese uitbeeldings, databasis, uitleg en ontwerp is die eiendom van agterplaas.co.za en word gevolglik beskerm deur plaaslike en internasionale reg. Alle regte wat nie spesifiek toegestaan word nie word voorbehou. Die intelektuele regte ten opsige van alle inhoud, inligting en dienste behoort aan agterplaas.co.za en geen reg word aan die gebruiker oorgedra nie. Die inhoud van hierdie webblad, insluitende, maar nie beperk tot die inhoud, data, afbeeldings, sagteware, kopie, grafiese uitbeeldings, databasis, uitleg en ontwerp mag gebruik word deur die gebruiker, maar slegs nadat skriftelike toestemming daartoe gegee is.

Handelsmerke en of Geregistreerde name en ontwerpe van ander partye wat op hierdie webblad mag verskyn is steeds die eiendom van die regmatige eienaars.

Veranderinge aan hierdie webblad:
agterplaas.co.za behou die reg voor om te enige tyd inligting of voorwaardes in hierdie webblad te verander, te verbeter, aan te pas en/of te verwyder sonder enige vooraf kennisgewing.

Skakels na hierdie webblad:
Skakels na hierdie webblad deur enige persoon, besigheid of instansie word verwelkom maar slegs met die skriftelike toestemming van agterplaas.co.za

Privaatheid en Cookies

Ons, hier by agterplaas.co.za, respekteer die privaatheid van ons kliënte en besoekers.

Ons sal nie u persoonlike inligting deel sonder u skriftelike toestemming nie, behalwe as ons daartoe gedwing word deur 'n behoorlike regsproses.

Wanneer u 'n aanlynvorm op hierdie webwerf voltooi, kan ons webwerf persoonlike inligting soos name, e-posadresse, ens. van u verkry, maar slegs by die aanstuur van die vorm. Hierdie inligting word slegs deur onsself gebruik, uitsluitlik vir die doel wat die voltooi van sodanige vorm vereis het en vir geen ander rede nie.

As u deur hierdie webwerf blaai, sal inligting versamel word van die instrument vanwaar u blaai, sodat ons die gebruik van ons webwerf kan ontleed. Hierdie inligting word gestoor as 'n 'cookie' ('n klein lêer wat deur u blaaier op u hardeskyf gestoor word).

Die inligting wat in 'n cookie gestoor word, bevat geen inligting waardeur u identifiseer kan word nie. U kan ook kies om nie toe te laat dat u blaaier cookies aanvaar nie. Om dit te doen, moet u die instellings in u blaaier op u rekenaar verander. Ons het geen beheer daaroor nie.

Die data wat ons versamel, word nie met ander partye gedeel, verhandel of verkoop nie. Ons gebruik ook nie van die data om advertensies te genereer nie.

Ons webwerf kan skakels na ander webwerwe bevat. Neem asseblief kennis dat as u op een van hierdie skakels sou kliek, u 'n ander webwerf betree waarvoor ons nie verantwoordelik is nie.

KAART

KONTAK ONS

Kantoor Ure: 06h00 – 21h00
6e Laan 66, Melville, Johannesburg
Tel: +27 11 726 6969/8452
Tel: +27 82 902 5799
Fax: +27 866 168 456
agterplaas@agterplaas.co.za

@ Agterplaas BnB Gastehuis - Alle regte voorbehou.

thewebman.co.za